Lilli Palmer

Lilli Palmer
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1914-05-24)24 Mei 1914
Sterfte 27 Januarie 1986 (op 71)
Nasionaliteit Duits
Kinders Carey Harrison
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lilli Palmer (24 Mei 1914 – 27 Januarie 1986) was 'n Duitse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Four Poster (1952), Anastasia: The Czar's Last Daughter (1956), Mädchen in Uniform (1958), en Adorable Julia (1962).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search